Afrikaans 100: Vier ons of verdeel ons?
ʼn Passievolle gesprek het Woensdag by die Suidoosterfees plaasgevind oor die Afrikaans Amptelik 100-feesviering wat op 8 Mei vanjaar afskop. Die debat, gelei deur RSG-omroeper Martelize Brink, was deel van…
ʼn Passievolle gesprek het Woensdag by die Suidoosterfees plaasgevind oor die Afrikaans Amptelik 100-feesviering wat op 8 Mei vanjaar afskop. Die debat, gelei deur RSG-omroeper Martelize Brink, was deel van…
Renosters by die Addo Nasionale Olifantpark is nou veiliger danksy kunsmatige intelligensie (KI) wat dié diere se gedrag monitor. Die gebruik van die KI-bande word as baanbrekerswerk bestempel in die…
Die Blitsbokke speel Vrydag in hul eerste twee wedstryde van die Singapoer-sewestoernooi teen Spanje en Samoa en Philip Snyman sal ongetwyfeld die spelherlewingsvure wil stook. Die Suid-Afrikaners het ʼn veel…
In 1986 het sy eerste treffer, “Laaste lag”, Suid-Afrikaanse klankgolwe getref, en vandag, bykans 40 jaar later, kan gehore steeds nie genoeg van Steve Hofmeyr kry nie. Dié 59-jarige “Pampoen”-sanger…
Nóg ʼn lid van die VF Plus – hierdie keer ʼn raadslid – het bedank oor sekere klousules in die party se grondwet. Anco Barker, ʼn voormalige DA-raadslid in Mosselbaai…
ʼn Drukgroep vir privaatheidsregte in Wene gaan klagte teen ChatGPT in Oostenryk indien omdat die kunsmatige intelligensie-program “hallusineer” en verkeerde antwoorde versin – wat skepper OpenAI boonop nie kan regstel…
ʼn Afrikaanse skool kan stééds in ʼn oogwink deur ʼn provinsiale onderwysdepartementshoof tot ʼn meertalige skool verklaar word as die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) in sy formaat soos aanbeveel…
Volgens Gordon D’Arcy kan die Springbokke gasheer vir ʼn tam Ierse rugbyspan speel. Die tafel is gedek vir ʼn rugbyskouspel tussen Suid-Afrika en Ierland op Loftus Versfeld en Ierland. Daar…
Die bokswêreld is stil ná die dood van die UFC-vegter, Francis Ngannou, se seuntjie. Die voormalige swaargewigkampioen van Kameroen het Maandag die dood van Kobe, skaars 15 maande oud, op…
Die ‘Industry’-ster tree in daardie kenmerkende balletskoene met indrukwekkende vaardigheid Alhoewel Amy Winehouse se musiek gewortel was in die jazz van die ’50’s en die meisie-groepe van die ’60’s soos…