Vraag oor ‘baie wit’ T20-WB-groep: ‘Ek moet wenspan skep’
“My nommer een noodsaaklikheid is om ʼn wen-Protea-span te skep,” het Rob Walter, afrigter van Suid-Afrika se witbalspanne, gesê op ʼn vraag oor die oorheersend wit groep wat vir die…
“My nommer een noodsaaklikheid is om ʼn wen-Protea-span te skep,” het Rob Walter, afrigter van Suid-Afrika se witbalspanne, gesê op ʼn vraag oor die oorheersend wit groep wat vir die…
Die voormalige wêreldbokskampioen Dingaan Thobela is Maandag dood aangetref in sy woonstel in Johannesburg. Thobela, bekend as die “Roos van Soweto”, was 57 jaar oud. ʼn Familielid het aan AFP…
Die Blitsbokke speel Vrydag in hul eerste twee wedstryde van die Singapoer-sewestoernooi teen Spanje en Samoa en Philip Snyman sal ongetwyfeld die spelherlewingsvure wil stook. Die Suid-Afrikaners het ʼn veel…
Volgens Gordon D’Arcy kan die Springbokke gasheer vir ʼn tam Ierse rugbyspan speel. Die tafel is gedek vir ʼn rugbyskouspel tussen Suid-Afrika en Ierland op Loftus Versfeld en Ierland. Daar…
Die bokswêreld is stil ná die dood van die UFC-vegter, Francis Ngannou, se seuntjie. Die voormalige swaargewigkampioen van Kameroen het Maandag die dood van Kobe, skaars 15 maande oud, op…