How the community that formed around the alleged RET ‘Guptabots’ migrated overnight to Zuma’s MK party
How the community that formed around the alleged RET ‘Guptabots’ migrated overnight to Zuma’s MK party. The uMkhonto Wesizwe (MK ) party has garnered online support from the Radical Economic…
Steve Hofmeyr: An Overview of Scandals and Social Statements
Steve Hofmeyr is a South African singer known for his music as well as various high-profile controversies over the years. Here is a more detailed look at some of the…
Zuma was ‘wolf in skaapklere’ – Mbeki
ʼn Wolf in skaapklere. Só het oudpres. Thabo Mbeki sy omstrede opvolger oudpres. Jacob Zuma beskryf toe hy vandeesweek by Vryheidspark in Pretoria ʼn toespraak ter viering van 30 jaar…
Kunsmatige intelligensie help om wilde diere te red
Soveel as 16 wilde diere word elke sekonde op pad in Brasilië doodgery. Die syfers het ʼn jong rekenaarwetenskaplike laat besluit om kunsmatige intelligensie (KI) in te span om motoriste…
Vraag oor ‘baie wit’ T20-WB-groep: ‘Ek moet wenspan skep’
“My nommer een noodsaaklikheid is om ʼn wen-Protea-span te skep,” het Rob Walter, afrigter van Suid-Afrika se witbalspanne, gesê op ʼn vraag oor die oorheersend wit groep wat vir die…
Dié gelukkige lesers wen kaartjies vir ‘Die Kaplyn’
Robert Tingtinger en Rhona Venter is die twee gelukkige Mzansi Pulse-lesers wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies vir Sondag 28 April se vertoning van Die Kaplyn gewen het. Die Kaplyn speel…
Talle vroue in SA parlement, tog geen president
Suid-Afrika is een van die lande met die meeste vroue in sy parlement en spog boonop met een van die mees progressiewe grondwette ter wêreld. Tog het die land nog…
Top Aussie-spioen vra toegang tot geënkripteerde boodskappe
Australië se topspioen het Woensdag groot tegnologiemaatskappye gevra vir beter samewerking en die verbreking van ʼn lang taboe deur die staat om toegang tot geënkripteerde boodskappe te gee. Mike Burgess,…
Bekende SA bokser sterf
Die voormalige wêreldbokskampioen Dingaan Thobela is Maandag dood aangetref in sy woonstel in Johannesburg. Thobela, bekend as die “Roos van Soweto”, was 57 jaar oud. ʼn Familielid het aan AFP…
Luister: Nuwe wind waai vir Sonja se ‘Harlekyn’
ʼn Nuwe wind waai nou 45 jaar ná die bekendstelling van die sangeres Sonja Herholdt en liedjieboer Anton Goosen se 1979-treffer “Harlekyn”. Dié jongste verwerking deur DJ Sensasie is tans…